QPR ScoreCard

QPR ScoreCard is interaktiewe bestuurs sagtware wat organisasies help om prestasie betuur en strategie bestuur te implimenteer. Organisasies gebrui QPR ScoreCard om te help met die beplanning, implimentering , kommunikasie en fokus van personeel op organisasie strategie en doelwitte.

Veroorsaak Strategie bewuswording

QPR ScoreCard verskaf ‘n maklike manier vir organisasies om hulle strategie en doelwitte aan hulle personeel te kommunikeer. QPR SoreCard publiseer Strategiese doelwitte automaties na elke inividu se rekenaar vanaf die begin van die implimentasie proses.

Fokus Personeel op Doelwitte

QPR ScoreCard help jou personeel om wedersydse doelwitte te bereik deur hulle in staat te stel om die organisasie se visie, strategie en operasionele doelwitte te bestudeer. Die lat personeel op alle vlakke toe om hulle eie verantwoordelikhede en doelwitte te identifiseer sodat strategie maklik verstaanbaar word.

Monitor, Analiseer and Vergelyk Prestasie

QPR ScoreCard verskaf ‘n visuele, intydse oorsig van organisatoriese prestasie aan senior uitvoerende amptenare, bestuurders en personeel deur middle van dinamiese voorafbepaalde verslae en grafieke. Prestasie kan maklik vergelyk word met prestasie van soorgelyke organisasies in dieselfde industrie of teen begrotings of vooruitskattings.

Voer Strategie Uit

QPR ScoreCard is onwikkel om organisasie verandering te bestuur deur middel van aangaande verbetering van prestasie doelwitte. QPR gee vir jou die kompeterende komponent wat jou organisasie nodig het om te presteer. QPR se Samewerkings sagteware is ‘n uitstekende hulmiddel wat mense focus op doelwitte en prosesse.

Integreer Prestasie Bestuur in jou Organisasie

Die QPR Samewerkende Bestuurs Suite integreer jou organisasie se prosesbestuur en strategiese prestasie bestuur. QPR laat jou toe om jou bestaande stelsels te gebruik en ‘n organisasie wye prestasie bestuur stelsel bou. QPR ScoreCard kan met verskeie databasisse en IT stelsel geïntigreer word soos byvoorbeeld Oracle® en Microsoft® SQL Server™. Dit laat die gebruiker toe om prestasie data te outomatiseer wat veroorsaak dat data maklik beskikbaar is en dat produksietyd verhoog word aangesien personnel se kosbare tyd nie gemors word met administratiewe take nie.

Vinnige Resultate

QPR ProcessGuide is ‘n vinnige manier om ‘n interaktiewe samewerkings bestuursomgewing te implimenteer. Die maklike ontwikkelings omgewing help jou om jou prestasie model binne ure te onwikkel. Dit stel jou organisasie instaat om voordele vanaf die eerste dag te geniet.

Web-gebaseerde muli-vlak Argitektuur

QPR ScoreCard het ‘n unieke argitektuur wat die krag van die internet gebruik om ‘n wêreld vol geleenthede in beide interne en eksterne kommunikasie daar te stel. Die eindverbruikers kommunikeer met die stelsel deur ‘n webblad wat tot gevolg het dat die stelsel baie vinnig en met gemak uitgerol kan word. Die stelsel het ook ‘n kragtige identifiserings enjin wat gebruikersregte toepas en sodoende informasie sekuriteit bewerkstellig.

 
 
 

Highlight

White Paper:

Business Intelligence and Performance Management - Learn how the historic focus of BI complements the forward looking focus of PM

Download 

Smiling business woman