QPR Software Plc

QPR is in 1991 gestig met die oog om interaktiewe sagteware te skryf wat organisasies help met besluitneming op korporatiewe beluitnemingsvlakke. QPR het sederdien hulself gevestig as a leier in die verskaffing van Korporatiewe prestasiebestuur sagteware. QPR Software se hoofkantoor is in Helsinki, Finland en is hulle is ook gelys op die Helsinki Aandelebeurs.

Kliënte in ‘n wye reeks van industrieë

QPR waardeer die verhouding wat ons met ons kliënte het en streef daarna om toegevoegde waarde, nie net vanuit ‘n tegnologies aspek nie, maar ook op ‘n verhoudingsbasis aan ons kliënte te bied.

QPR het kliënte in ‘n wye toepassingsgebied in die private en die publieke sektor. Hier is voorbeelde van ons groeiende lys van kliënte:

Johnson & Johnson MD&D EMEA, Canon, Siemens Portugal, Stora Enso Packaging, Nike, Standard Bank, City of Tshwane om net ‘n paar te noem. Gebasseer op die positiewe kliënte ondervindings in verskeie industrieë, verwelkom ons die geleentheid om u te help om dieselfde te doen!

QPR Gemeenskap tot u diens

QPR Software Plc en QPR Vennote lewer toepassings gebasseer op QPR Produkte. QPR het meer as ‘n dekade se ondervinding in prestasie bestuur en het verskeie prestasie betuur raamwerke vir ons kliënte wêreldwyd geïmplimenteer. Deur die jare se samewerking met vennote, kliënte en deskundiges het QPR baie kennis van die industrie ingesamel wat ons dan weer met almal in die QPR Gemeenskap deel.

QPR doen besigheid in meer as 50 lande saam met maatskappye wat gefokus is om bestuurs konsultasie dienste te lewer. Hierdie maatskappye is elkeen ‘n kenner op sy gebied met gespesialiseerde kennis van prestasie bestuur metodologië en neigings in hulle market.

 
 
 

Highlight

White Paper:

Business Intelligence and Performance Management - Learn how the historic focus of BI complements the forward looking focus of PM

Download

Smiling business woman